extra pakplek
Q
vloer
dalk baie kaste in butlers pantry tafeldoeke en dek goed of so??
OFFF net so 'n kabinet in eetkamer..vir crokery ens
ek wil weer so 'n lae countertop ook he
eetkamer het nie baie vensters nodig nie
als so maar binnekant
bay windows
lelik maar hou vd skylights
ek wil sulke kaste in my eetkamer he
butlers pantry
eetkamer
so iets maar nie met glas nie vir al my linne en tafeldek goed
die design v d huis ... redelik kompak maar ek hou vd layout. dalk soos dave hulle...die sitkamer UITbou sodat daar heelwat vensters is
ek haat die donker...maar ek wil graag IETS maak van die stoof
dak
ventsters
die steenwerk is mooi
extra pakplek
Q