Verf alles in kaste wit (gewoonlik onvoldoende beligting). Kyk wat is die verf se LRV (light reflective value) sodat lig maksimum "bounce off" - gee dat klere se kleure beter gesien word.
Q
Photo
Eenvoudige hout bankie met kussig ekstra gestoffeer, in posisie gehou met leer bade. Speel met tekstuur en kleur van materiaal.
Q
Photo
Venster dekor, bankie.
Q
Photo
Staal en glas deur.
Q
Photo
Photo
Photo
Photo
Photo
Photo
Hoofslaapkamer - kleurskema: verskeie gryse, blou, bruine.
Q
Photo
Solderkamer - optimale gebruik van spasie.
Q
Photo
Ingboude bunk-beddens - solder.
Q
Photo
Swart, wit, rooi en "check" met hout elemente. Kontras is vars.
Solderkamer; laaie en rakke as pak plek; trappe gee toegang tot al 4 beddens; rakke by boonste beddens.
Q